the Psalms of Daniel: Wieg van die mens/Cradle of man

By AardigeAfrikaner - About Me - E-mail this page - Add to My Favorites - Add to Blog List - See other blogs in Poetry

Wednesday, June 25, 2008

Wieg van die mens/Cradle of man

Wieg van die mens verenig jou kinders wil huistoe kom jy het niemand anders nodig nie tog kan jy 'n oase word vir ander wat swoeg saam kan ons die wêreld wys wat vrede en vreugde kan wees wieg van die mens word die kroon van die skepping Cradle of man unite your children want to come home you don't need anybody else yet you can become an oasis for those who struggle together we can show the world what peace and joy can be cradle of man become the crown of creation Sign in to see full entry.

Previous: Wese van Welwillendheid - New Entries - Next: As Above, so below

Headlines (What is this?)