Letter to Southern Africans
Die res van die wêreld gee nie om nie mense. Tyd om dit te aanvaar en self iets te doen. Soos ek nou voel pak ek my goedtjies hier op en kom huistoe. Ek het mense daar wat my gaan nodig kry as dinge so aangaan in Zim en dit sal oorspoel na Zim se bure. Ons weet mos wie is wie se tjommies en familie.... Sign in to see full entry.